Menlyn Square Office Park, C/O Lois & Aramist Ave, Menlyn, 0181, Pretoria
Store Hours
Monday - Friday
08:00 - 17:00
Saturday
08:00 - 13:00
Sunday & Public Holidays
Closed
- Free shipping if your order is more than R400.
- Standard shipping fee of R125 is added if your order is below R400.
In 2019 het die Voetsporemanne hulle dertiende ekspedisie aangepak. Hierdie keer het hulle hul paspoorte by die huis gelos en net in Suid-Afrika gereis. Hulle het begin in die Kalahari en daarvandaan ’n draai gemaak in die Richtersveld, Namakwaland, Tankwa-Karoo, Klein-Karoo, Baviaanskloof, die Wildekus, suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal, om eSwatini, in die Wolkberge, die Limpopovallei en terug na die Kalahari. Benewens pragtige foto’s van die mooiste dele van ons land bevat hierdie reisgids ook:
Menlyn Square Office Park, C/O Lois & Aramist Ave, Menlyn, 0181, Pretoria
Store Hours
Monday - Friday
08:00 - 17:00
Saturday
08:00 - 13:00
Sunday & Public Holidays
Closed